Saturday, July 24, 2010

Naweek Wegbreek

Ons was so gelukkig om 'n saam met my ma-hulle weg te gaan Bronkhorstspruit toe vir 'n naweek.  Dit was 'n heerlike naweek gewees.  Die mans het visgevang en ons het tyd langs die swembad saam met die kinders spandeer.  Dit was baie lekker om net niks te doen nie.

Kayla swem in die groot swembad.

Corrie speel so bietjie met die kinders.

Zian is mal oor die water!

Clarissa het die water net so baie geniet!

Jean-Pierre en Edrich speel te lekker.

No comments:

Post a Comment