Saturday, July 24, 2010

Happy Easter 2010!

Elke jaar hou ons paasfees op ons tradisionele manier.  Ons steek die paaseiers orals binne of buite die huis weg vir die kinders en dan moet hulle dit gaan soek.  Hierdie dag het ons dit die aand voor die tyd weggesteek en toe hulle wakker word die volgende oggend toe kry hulle elkeen hulle paaseier mandjie voor hulle kamerdeur en toe weet hulle die paashaas was daar en hulle kan hulle paaseiers gaan soek.

Die kinders geniet dit ongelooflik baie en dit is vir hulle elke jaar 'n groot bederf om al die paaseiers te kry.


Corrie is die vorige aand besig om die haas spore orals te maak.

Clarissa het ook 'n happie gekry :-)

No comments:

Post a Comment