Jean-Pierre se foto inskrywings vir die kultuurweek by Laerskool Rooihuiskraal. Hulle tema was mense. Hy het by die parkie die fotos self geneem. Corrie was besig om die tennisbaan se heining reg te maak en hy het op sy eie fotos geneem van die dogtertjie en die seuns wat sokker gespeel het.
Kayla se foto inskrywings: Hulle tema was geboue. Corrie het haar na die Graan gebou toe gevat waar my skoonpa werk en sy het so paar fotos daar geneem.
Sodra die fotos beoordeel is sal ons laat weet watse punte hulle gekry het. Hou styf duim vas vir hulle :-)
No comments:
Post a Comment