Ons familie het vir Moedersdag na die Irene Melkplaas toe gegaan. Ons het sommer besluit om mooi fotos van ons almal te neem terwyl ons daar was. Die fotos het regtig besonders uitgekom. Ons sal verseker weer daar 'n draai gaan maak vir 'n fotosessie.
Jean-Pierre
Kayla
Jean-Pierre, Clarissa en Kayla
Ek saam met die drie
Al drie bymekaar
Clarissa lag vir Oupa Gert
Edrich
Ouma en Oupa by al 5 hulle kleinkinders
Danie en Zian
Clarissa en Zian
Ouma Adri en Oupa Gert
Arinda en Danie
Ons 5
Ek en Corrie
Clarissa se tone
Clarissa by Gemma en Zorro
No comments:
Post a Comment