Kayla kon nie wag om by die waterglybaan af te gaan nie. Dit was haar hoogtepunt van die naweek. Sy het baie vinnig maatjies gemaak en sommer lekker saam met hulle geswem. Sy het amper nooit eers uit die swembad uit geklim nie.Tuesday, October 6, 2009
Buffelspoort
Ons was die laaste naweek van die kort Oktober vakansie Buffelspoort toe. Die kinders het dit ongelooflik baie geniet. Die weer het ook lekker saam gespeel en almal het so bietjie verbrand in die son.
Kayla kon nie wag om by die waterglybaan af te gaan nie. Dit was haar hoogtepunt van die naweek. Sy het baie vinnig maatjies gemaak en sommer lekker saam met hulle geswem. Sy het amper nooit eers uit die swembad uit geklim nie.
Kayla kon nie wag om by die waterglybaan af te gaan nie. Dit was haar hoogtepunt van die naweek. Sy het baie vinnig maatjies gemaak en sommer lekker saam met hulle geswem. Sy het amper nooit eers uit die swembad uit geklim nie.Clarissa se Toewyding
Sondag, 27 September, was dit Clarissa en Zian se toewyding. Hier is so paar fotos wat ons geneem het na die diens. Ons wou eintlik nog fotos geneem het, maar toe ons ons oë uitvee, was die dag alweer verby. Ons sal later ’n formele fotosessie moet hou waar ons die twee gesinnetjies en die kleintjies saam afneem.


Subscribe to:
Posts (Atom)











