Tuesday, October 6, 2009

Clarissa se Toewyding

Sondag, 27 September, was dit Clarissa en Zian se toewyding. Hier is so paar fotos wat ons geneem het na die diens. Ons wou eintlik nog fotos geneem het, maar toe ons ons oë uitvee, was die dag alweer verby. Ons sal later ’n formele fotosessie moet hou waar ons die twee gesinnetjies en die kleintjies saam afneem.







1 comment: