Die honde het goed aangepas met Clarissa wat nou baie aandag kry. Zorro is regtig baie lief vir Clarissa en wil heeltyd aan haar ruik en sal sommer haar gesig skoon lek as hy die kans kry. Gemma is ook glad nie meer bang vir Clarissa nie en wil ook nou die heeltyd aan haar ruik en as Clarissa begin huil wil Gemma hê ek moet sommer dadelik gaan kyk wat fout is.
Thursday, September 24, 2009
Al die kinders!
Ons het vandag so paar fototjies geneem van al die “kinders” in die huis. Dit is nou die mense kinders en die honde kinders in die huis. Die mense kinders was so bietjie vuil van die dag se speel, en die honde kinders was weer skoner as gewoonlik aangesien hulle gister by die Doggy Parlour was.
Die honde het goed aangepas met Clarissa wat nou baie aandag kry. Zorro is regtig baie lief vir Clarissa en wil heeltyd aan haar ruik en sal sommer haar gesig skoon lek as hy die kans kry. Gemma is ook glad nie meer bang vir Clarissa nie en wil ook nou die heeltyd aan haar ruik en as Clarissa begin huil wil Gemma hê ek moet sommer dadelik gaan kyk wat fout is.

Die honde het goed aangepas met Clarissa wat nou baie aandag kry. Zorro is regtig baie lief vir Clarissa en wil heeltyd aan haar ruik en sal sommer haar gesig skoon lek as hy die kans kry. Gemma is ook glad nie meer bang vir Clarissa nie en wil ook nou die heeltyd aan haar ruik en as Clarissa begin huil wil Gemma hê ek moet sommer dadelik gaan kyk wat fout is.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Stunning foto's!! Ek is mal oor die gimnaste op die trampoline!
ReplyDeleteBAIE dankie vir die pragtige foto's!! Dis so heerlik om so in voeling te kan bly met "my kinders!" - ek het dit ook VSA toe gestuur na Vika se teler toe. Janeen, Charmante Newfoundlands
ReplyDelete