Kayla kon nie wag om by die waterglybaan af te gaan nie. Dit was haar hoogtepunt van die naweek. Sy het baie vinnig maatjies gemaak en sommer lekker saam met hulle geswem. Sy het amper nooit eers uit die swembad uit geklim nie.Tuesday, October 6, 2009
Buffelspoort
Ons was die laaste naweek van die kort Oktober vakansie Buffelspoort toe. Die kinders het dit ongelooflik baie geniet. Die weer het ook lekker saam gespeel en almal het so bietjie verbrand in die son.
Kayla kon nie wag om by die waterglybaan af te gaan nie. Dit was haar hoogtepunt van die naweek. Sy het baie vinnig maatjies gemaak en sommer lekker saam met hulle geswem. Sy het amper nooit eers uit die swembad uit geklim nie.

Subscribe to:
Post Comments (Atom)

Lyk asof julle 'n lekker naweek gehad het!! Almal is nou lekker bruin na 'n paar dae se baljaar in die son.
ReplyDelete