“Children are the hands by which we take hold of heaven.” Henry Ward Beecher, reverend and social activist
Monday, November 2, 2009
Naam Betekenisse
Ek het sommer so bietjie gaan ou fotos soek van die 3 Lottertjies en hulle naam betekenisse gaan opsoek. Toe besluit ek om dit sommer op die blog te sit.
Ag te dierbaar. Hulle is al3 ewe pragtig en Kayla en Clarissa lyk vir my baie na mekaar. Kan jy glo as jy so terug dink dat Kayla al so groot is? Tyd vlieg darem vinnig verby. Arinda
Ag te dierbaar. Hulle is al3 ewe pragtig en Kayla en Clarissa lyk vir my baie na mekaar. Kan jy glo as jy so terug dink dat Kayla al so groot is? Tyd vlieg darem vinnig verby. Arinda
ReplyDeleteDie foto’s by die name is baie mooi. Het net Jean-Pierre se Petrus=Rots betekenis geken, nie die ander s’n nie.
ReplyDeleteBaie mooi.
Groete
Liefde
S