Sunday, November 8, 2009

Foto sessie...

Ons het vandag 'n paar fotos geneem van die kinders.  Dit is een maand voor Kayla se 9de verjaarsdag.  Jean-Pierre sal 5 jaar oud wees in Februarie en Clarissa is nou 4 1/2 maande oud.  Clarissa wou natuurlik niks weet van lag vir die kamera nie, maar ons het darem op die ouend so paar oulike fotos van almal ingekry. 









1 comment: