Saturday, July 24, 2010

Kayla in Aksie

Kayla tydens een van haar Graad 3 netbal wedstryde.  Hierdie jaar was 'n baie groot uitdaging vir haar.  Omdat ek haar 'n jaar terug gehou het moet sy saam met die Graad 4's speel.  Sy verjaar eers 15 Desember en baie van hierdie kinders verjaar al vroeg in die jaar.  Sy is baie kleiner as die ander spanmaats en moes sukkel om by te hou die jaar.  Gelukkig het sy in die span gespeel en ek hoop dat sy sommer gou sal optel en volgende jaar sommer stof in die ander se oe sal speel :-)

No comments:

Post a Comment