Monday, July 13, 2009

Niggie en Nefie

Arinda en Zian het vandag hier kom kuier. Vir die eerste keer het ons vir Clarissa en Zian saam afgeneem. Hulle verskil maar net 3 weke, maar Zian is nogals baie groter as Clarissa. Hy het sommer sulke stewige handjies en lekker groot voetjies. Maar mens kan seker nie 'n dogtertjie en seuntjie met mekaar vergelyk nie :-)

Verlede week wou iemand geweet het of hulle 'n tweeling is, hulle kon amper gewees het.





No comments:

Post a Comment