Gisteraand toe Corrie haar gebad het, was sy baie ongelukkig en toe die volgende oomblik het sy sommer so self begin om daardie duim te suig.
Thursday, July 2, 2009
Ag nee, waar's die dummy!
Ja nee, daar is duidelik iets oor duimsuig in die Lötter-gene oor duimsig. Kayla het duim gesuig, Zanke suig duim, en nou lyk my gaan Clarissa dalk ook duimsuig.
Gisteraand toe Corrie haar gebad het, was sy baie ongelukkig en toe die volgende oomblik het sy sommer so self begin om daardie duim te suig.

Gisteraand toe Corrie haar gebad het, was sy baie ongelukkig en toe die volgende oomblik het sy sommer so self begin om daardie duim te suig.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Kayla het voorwaar die reëls geskryf wat elke Lötter klein dogter slaafs navolg... En dit is om daai duim so vinnig as moontlik mond toe te vat.
ReplyDeleteWat baie opvallend is, is dat elkeen, Kayla, Zanke en Clarissa, hulle linker duime suig :-).
Ons hoop maar net dat Zanke en Clarissa nie daai duimpies van hulle vir 'n paar jaar sal suig nie.