Monday, July 13, 2009

15 dae oud!

Ons het sommer so vinnig fototjies vandag geneem. Kayla en Jean-Pierre is nogsteeds net so trots op hulle babasussie ssos die dag toe sy gebore is - presies 15 daggies gelede. Hulle wil haar net die heeltyd vashou en help waar hulle kan. Kinders om voorwaar trots op te wees.


No comments:

Post a Comment