Friday, April 3, 2009

Babbelbekkies se uitstappie

Babbelbekkies was op 'n uitstappie na die Rooihuiskraal Feesterrein net voordat die skole gesluit het vir die April skoolvakansie.

Jean-Pierre sit hier in die boom se mik waar ons gebraai het.





Hulle het op hulle fietse gaan ry, in die parkie gespeel en vir die diere kos gegee. Daarna het hulle lekker wors gebraai en boereworsrolle geëet. Die kinders het dit omtrent geniet.




No comments:

Post a Comment