“Children are the hands by which we take hold of heaven.” Henry Ward Beecher, reverend and social activist
Wednesday, April 22, 2009
Clarissa
Maandag was ons vir die 4-D sonar. Wat 'n belewenis. Kayla en Jean-Pierre het dit net so baie geniet. Dit was ongelooflik om te kon sien hoe Clarissa rondbeweeg en haar hande oop en toe maak.
Sy lyk pragtig en ons kan nie meer wag vir haar geboorte nie.
No comments:
Post a Comment