Tuesday, January 20, 2009

Graad R Atletiek Uitdunne

Gisteraand was dit die Graad R uitdunne by Laerskool Rooihuiskraal. Al die kleuterskole was daar gewees. Jean-Pierre het aangedring dat hy ook wou deelneem al is hy nog 2 jaar onder hulle ouderdomsgroep. Hy het dit nou baie geniet.

1 comment:

  1. Hy lyk te oulik. Baie bly om te hoor dat hy uit sy eie uit wou deelneem.

    Wil vir my voorkom of hy dalk sommer volgende jaar al 'n Rooimier wil word :-)

    Kan omtrent die glo dat hy so baie verander het nie.

    Baie liefde
    Beatrix

    ReplyDelete