Daar is groot tafels vol cupcakes en lekkers. Elke kind kry hulle eie sakkie en dan kan hulle self vir hulle lekkers inpak wat hulle dan kan eet.
Dit het so baie gereen die afgelope week dat die Playball organiseerders nie meer geweet het of vandag nog sou kon plaasvind nie. Indien dit gereen het sou elke kind net skoolsaal toe moes gaan en hulle medalje en sertifikaat gaan haal en dan hulle lekkers. Dit sou regtig jammer gewees het as dit moes gebeur het aangesien die kinders ongelooflik baie uitsien na die dag.
.jpg)

.jpg)



.jpg)
.jpg)
.jpg)
.jpg)

















