Tuesday, August 25, 2009

Clarissa glimlag

Ek en Corrie het vanoggend probeer om so paar fototjies van Clarissa te neem terwyl sy glimlag. Hier was darem so paar suksesvolle pogings. Ek moet ook noem dat ons haar wakker gemaak het hiervoor. Julle sal uit die eerste foto kan sien dat sy so pas wakker geword het.




1 comment:

  1. Ag moeder dit is te pragtig vir woorde!!!

    Lekker om te sien dat sy sommer so terwyl sy nog nie mooi wakker is nie al vir almal kan glimlag.

    xx

    ReplyDelete