“Children are the hands by which we take hold of heaven.” Henry Ward Beecher, reverend and social activist
Tuesday, August 25, 2009
Army
Ouma Sarie het vir Kayla en Jean-Pierre hierdie army overalls gekoop en hulle het elkeen hulle eie kettie gekry. Hulle speel so lekker daarmee. Jean-Pierre wil nie eers sy army klere uittrek nie. Hulle is hier nogals goed gekamoefleer tussen die grasse.
Hulle lyk sooooo cool!! Bly hulle geniet die klere en die ketties.
ReplyDelete