“Children are the hands by which we take hold of heaven.” Henry Ward Beecher, reverend and social activist
Tuesday, August 25, 2009
Potjiekos dag
Onshet so 2 weke terug gaan springbok potjie eet by my ouers. Dit was regtig baie koud gewees. Die middag was daar ysreën gewees. Dit lyk amper soos sneeu op die fotos.
Hier tel Kayla van die ysreën op. Hulle hande het baie koud gekry.
Jean-Pierre en Edrich wys vor Corrie al die ys wat hulle buite opgetel het.
No comments:
Post a Comment