Sneeuwitjie en die Sewe Dwergies...
Te dierbaar!!!!
Dit was weer Babbelbekkies se skoolkonsert en die kleintjies was vreeslik oulik gewees. Jean-Pierre het al sy goedjies mooi gedoen en ons was sommer baie trots op hom. Hy het net die heeltyd vir my gekyk en skaam geglimlag en dan weer verder sy opvoering te doen.
Jean-Pierre was ‘n jagter, spieeltjie en ‘n dwergie.
Ons het die konsert regtig baie geniet en Embrie het haar weereens oortref!
Friday, December 11, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Dis te PRAGTIG!! Ek is so spyt ek het die konsert gemis. Lyk darem asof almal dit sommer baie geniet het.
ReplyDelete