Jean-Pierre het vanmiddag gaan slaap en toe maak ons hom wakker anders slaap hy nie vanaand nie, maar nou ja, hy kon net nie wakker word nie....raak toe sommer weer so sittend aan die slaap :-)
Kayla en Clarissa
Ons glimlaggende Clarissa...
Kayla, Jean-Pierre en Clarissa - hulle bad nou op hulle eie, maar ek wou net net een laaste foto van hulle al 3 saam in die bad kry.
Clarissa, klaar gebad.
Jean-Pierre in sy kamer.
Clarissa in haar kot, al kan mens haar nie so lekker sien nie.
Kayla in haar kamer.
Kayla by haar kitaar.











No comments:
Post a Comment